Blog

Thabazimbi Landbou Skou 26 – 28 Julie 2018

Kom loer gerus in by ons stalletjie by Thabazimbi Landbou skou   Thabazimbi Landbou Skou FB Page: https://www.facebook.com/Thabazimbiskou/ Warmbadweg Skougronde Ingangsfooi: Donderdag ,Vrydag en Saterdagoggend: R70 vir volwassenes, R50 vir kinders (tot en met 13jaar) en pensionarisse Saterdag na 14:00 R100 vir volwassenes, R50 vir kinders (tot en met 13jaar) en pensionarisse.