Maart kompetisie wenners!!

Maart kompetisie wenners!!

Ek wil graag baie dankie aan almal BAIE DANKIE SÊ vir jul deelname in ons kompetitsie. Baie geluk aan ons 2 wenners.♥️

💐 1ste Prys wenner is – JUANIQUE FOURIE VAN ZYL(JUANIQUE EN FRANCOIS)
💐2de Prys wenner is -YOLANDIE NIEMAND

Kontak my asb sodat ek reelings kan tref vir pryse om afgelewer te word.
WhatsApp: Audrey: https://wa.me/+27605283588
Kontak Nommer: 060 528 3588

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *